Welcome to our website!

Troukoors

Almal is opgewonde om hulle spesiale dag te beplan en te vier voor die jaar verby is.

Met ons nuwe reeks van Ginger Ray die “Vintage affair” en “Vintage lace” maak dit jou beplanning baie makliker en hulle produkte gee n sekere gevoel van  uniekheid aan jou troudag. Alles lyk handgemaak wat jou beplanning net so veel meer spesiaal maak.

Kyk gerus na die “Ginger Ray” afdeling op ons aanlyn winkel – hulle het n groot verskeidenheid beskikbaar, of dit nou n troue is of net n lekker verjaarsdag hulle het iets vir almal.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *